KampSA - Krinkhout Boskamp

Krinkhout Boskamp


Boskamp op 'n plaas

Betekenis van die simbole Hierdie skakel sal die kampplek oopmaak in Google Earth Google Earth Merkplek: Afdraai

Geografie

ProvinsieNoord-Wes
StreekSentrale Streek
Naaste dorpZeerust
GPS: AfdraaiS 25.049500 E 26.100180
Selfoon ontvangsJa
 

Kampplekke

Kampplekke beskikbaar3
Persone per kampplek4
GrondbedekkingGrond
SkaduAl die staanplekke het skaduwee
LigteGaslampe word verskaf
Rolstoel vriendelik?Nee
Spesiale reëlsGeen harde musiek of ander geraas
 

Aktiwiteite

SwemSwembad & dam
StapDagstappe
VisvangDam
BergfietsGrondpaaie
4x4 roetesJa
4x4 kommentaarJa
VoëlkykJa
WildkykJa

Toeganklikheid

Kampering toegelaatKaravane & tente
ToegangspaaieGrondpad
VoertuigSedan
WaentjieStandaard sleepwa
KaravaanStandaard karavaan
HondeNee
 

Fasiliteite

ToiletteSpoeltoilet
StorteWarm stort
OpwasJa
BraaiJa
YskasJa
VrieskasJa
AnderHout word verskaf. Kombuis is toegerus met eetgerei, tafel en stoele genoeg vir 8 mense. Daar is ook 'n tweeplaat-gasstoof. Kamp word daagliks skoongemaak, insluitende die was van skottelgoed.
 

Tariewe

Tariewe
Tariewe (kampeer)C per persoon per nag en kinders onder 13 halfprys
Kredietkaarte welkom?Nee
 

Ander akkommodasie

Twee-slaapkamer chalets

Kommentaar

KommentaarIdeaal vir mense wat van die natuur en hul privaatheid hou. Die kamp is letterlik in die bos, weg van alles.
 

Kontak besonderhede

Kontak persoonMarlene du Plessis
 
Internasionale kontaknommers
Faks nommer+27 (0)11 341-0716
Selfoon nommer+27 (0)82 902-7085
 
E-pos adresepos
Webbladwww.motswirilodge.co.za
Kantoor ure08:00 - 17:00 weeksdae
TaalAfrikaans & Engels
Aanwysings na kampplekVanaf Zeerust; draai regs in Presidentstraat. Volg die R47 na Gaborone. Na sowat 60km, draai links by die Zwartfontein bord. Volg die grondpad vir 6km. Draai regs by die Motswiri Lodge bordjie.
 
Nota:
Artikels:

Laaste Opdateer Datum: 09/09/2010

Aantal kere wat hierdie kampplek besoek is: 615